Kandys Beefmasters 6de Produksie Veiling 12 Augustus 2022
Kontak besonderhede
Johan Prinsloo
083 285 2432
Werner Harmse
071 384 3631
Stephan Schoeman
082 225 3449
Epos
kandysbeefmasters@yahoo.co.za
Plaas Brakfontein, Posbus 34, Theunissen, 9410
Kan nie glo nog n jaar is verby nie. Dit is weer sulke tyd.
Ons wil jul vriendelik uitnooi na ons 6 de Produksie veiling van Kandys Beefmasters te plaas Brakfontein om 11 uur.
Vir die wat dit nie kan maak nie gaam ons weer hierdie jaar n online veiling he hier onder volg die besonderhede
Laai die Meerkat app af om te kan registreer en bie:
Samsung and Android
iPhone and iOS Apple
Huawei
Bie op ons webwerf
Vir meer veilingsinligting kontak:
Johan Prinsloo – 083 285 2432
Werner Harmse – 071 384 3631
